• bedank die borge
  • fiesta
  • enuus
  • tuine en tossels
  • kykNET video

Gedurende die naweek van 21 tot 23 September 2012 word die kykNET Buite Ekspo weer by Mbizi Caravan Lodge aangebied. Die oord is geleë 8km buite Warmbad op die Thabazimbi pad. Die oord pas 100% in by die Buite Ekspo se tema en bestaan uit verskeie puik fasiliteite. Gaan kyk gerus by www.mbizi.co.za om meer daaroor te wete te kom.

Die Missie van die kykNET Buite Ekspo is om die buitelewe te bevorder en te simuleer in ‘n veilige plaasomgewing en om die gesinswaardes deur familie aktiwiteite in die buitelewe te inspireer.

Hierdie Buite Ekspo sal die 4de een van sy soort wees wat die lig sien en die 2de een wat by Mbizi Caravan Lodge aangebied sal word. Die eerste Burger Buite Ekspo was in die Wes Kaap aangebied by Kambati River Resort net buite Swellendam in Februarie 2011. Die sukses hiervan het die organiseerders genoop om die konsep na die noorde van die land toe te bring en in September 2011 word die kykNET Buite Ekspo by Mbizi Caravan Lodge met groot sukses aangebied. In Maart vanjaar was Die Burger kykNET Buite Ekspo weer op sy pos by Kambati River Resort in die Wes Kaap en nou is dit weer die beurt van Mbizi Caravan Lodge om die mense van die noorde te vermaak met Die kykNET Buite Ekspo!

Die beplanning is tans om Die Buite Ekspo in Namibie aan te bied gedurende Oktober 2013 en daar word geweldig uitgesien na hierdie nuwe uitdaging.

Clear

12°C

Mbizi Lodge Weather

Clear

  • Fri Clear

    21°C 1°C

  • Sat Clear

    22°C 2°C

  • Sun Clear

    21°C 0°C

  • Mon Clear

    17°C 0°C

  • buite_ekspo_00
  • buite_ekspo_01
  • buite_ekspo_02
  • buite_ekspo_03
  • buite_ekspo_04
  • buite_ekspo_05
  • buite_ekspo_06
  • buite_ekspo_07
  • buite_ekspo_08
  • buite_ekspo_09
  • buite_ekspo_10
  • buite_ekspo_11
  • buite_ekspo_13
  • buite_ekspo_15
  • buite_ekspo_17
  • buite_ekspo_19
  • buite_ekspo_20
  • buite_ekspo_22
  • buite_ekspo_24
  • buite_ekspo_26
  • buite_ekspo_28
  • buite_ekspo_30
  • buite_ekspo_32
  • buite_ekspo_35
  • buite_ekspo_36
  • buite_ekspo_38
  • buite_ekspo_40
  • buite_ekspo_42
  • buite_ekspo_44
  • buite_ekspo_45
  • buite_ekspo_46
  • buite_ekspo_47
  • buite_ekspo_48
  • buite_ekspo_49
  • buite_ekspo_50
  • buite_ekspo_51
  • buite_ekspo_52
  • buite_ekspo_53
  • buite_ekspo_54
  • buite_ekspo_55
  • buite_ekspo_56
  • buite_ekspo_57
  • buite_ekspo_58
  • buite_ekspo_59
  • buite_ekspo_60
  • buite_ekspo_61
  • buite_ekspo_62
  • buite_ekspo_63
  • buite_ekspo_64
  • buite_ekspo_65
  • buite_ekspo_66
  • buite_ekspo_67
  • buite_ekspo_68
  • buite_ekspo_69
  • buite_ekspo_70
  • buite_ekspo_71
  • buite_ekspo_72
  • buite_ekspo_73
  • buite_ekspo_74
  • buite_ekspo_75
  • buite_ekspo_76
  • buite_ekspo_77
  • buite_ekspo_78
  • buite_ekspo_79
  • buite_ekspo_80
  • buite_ekspo_81
  • buite_ekspo_82
  • buite_ekspo_83
  • buite_ekspo_84
  • buite_ekspo_85
  • buite_ekspo_86
  • buite_ekspo_87
  • buite_ekspo_88
  • buite_ekspo_89
  • buite_ekspo_90
  • buite_ekspo_91
  • buite_ekspo_92
  • buite_ekspo_93
  • buite_ekspo_94
  • buite_ekspo_95
  • buite_ekspo_96
  • buite_ekspo_97
  • buite_ekspo_98
  • buite_ekspo_99
  • kambati_00
  • kambati_01
  • kambati_02
  • kambati_03
  • kambati_04
  • kambati_05
  • kambati_06
  • kambati_07
  • kambati_08
  • kambati_09
  • kambati_10
  • kambati_11
  • kambati_12
  • kambati_13
  • kambati_14
  • kambati_15
  • kambati_16
  • kambati_17
  • kambati_18
  • kambati_19
  • kambati_20
  • kambati_21
  • kambati_22
  • kambati_23
  • mbizi_01
  • mbizi_02
  • mbizi_03
  • mbizi_04
  • mbizi_05
  • mbizi_06
  • mbizi_07
  • mbizi_09
  • mbizi_10
  • mbizi_11
  • mbizi_12
  • mbizi_13
  • mbizi_14
  • mbizi_15
  • mbizi_16
  • mbizi_17
  • mbizi_18
  • mbizi_19
  • mbizi_20
  • mbizi_21
  • mbizi_22
  • mbizi_23
  • mbizi_24
  • mbizi_25
  • mbizi_27
  • mbizi_28
  • mbizi_29
  • mbizi_30
  • mbizi_31
  • mbizi_32

Volg Ons Op Twitter

Weldedaan WP wat die Griekwas gewen het en sodoende die Vodacom beker vir 2012 Kaap toe bring!

Marius Opperman Marius Opperman

Welgedaan WP om Griekwas te wen om die Vodacom beker vir 2012 te wen!

Marius Opperman Marius Opperman

Copyright © 2011 ---.  All Rights Reserved.Disclaimer: The information contained in this website is provided by Die Buite Ekspo and is for general information only. Whilst we endeavour to keep the information up-to-date and correct, we make no representations or warranties of any kind, express or implied, about the completeness, accuracy, reliability, suitability or availability of information on the website or the information, products, services, or related graphics contained therein for any purpose. Any reliance you place on such information is therefore strictly at your own risk. Every effort is made to keep the website up and running smoothly. However, Die Buite Ekspo takes no responsibility for, and will not be liable for, the website being temporarily unavailable due to technical issues beyond our control. 
All Rights Reserved. Designed by ButtonArt