Print
PDF

Aktiwiteite - Raadpleeg die Ekspo Program vir meer detail

Safari 4x4 Roetes saam met Andre de Villiers bied aan ‘n naelbyt 4x4 ervaring

Safari 4x4 Roetes
LA Sport 4x4 Demos 1
Safari 4 x 4 Roetes Fortuner
safari4x4

LA SPORT 4x4 CHALLENGE SERIES

4wr challenge logo

Beskou jy jouself as behendig agter ’n 4x4 se stuur? Staan jou pelle en hul voertuie opsy wanneer ’n riviertjie oorgesteek moet word? Dan moet jy volgende maand ’n draai kom maak by die LA Sport 4x4-Uitdaagreeks op Saterdag 22 September by die kykNET Buite Ekspo. Dáár wag ’n spesiaalgeboude 4x4-uitdaagbaan wat bestaan uit ’n moddergat, buitebandgat, boomstompe, motorwrakke en baie meer. Daar is verskillende afdelings (klasse) en daarom kan ’n standaard 4x4 (sonder spesiale suspensie of kompetisietoerusting) ook deelneem. Dis reg, ja – jy moet jou eie voertuig bring.

Daar sal groot uitdagings wees in die afdelings vir die meer ervare deelnemers en die spesiaal-aangepaste voertuie gaan monde laat oophang.
Die inskrywingsfooi is R300 per voertuig, of R350 as jy nie ’n WOMZA-lisensie het nie. Net twee persone per voertuig word toegelaat.

Inskrywings vind plaas tussen 07:00 en 09:30 en sake sal tot 18:00 uitgespook word. Op die Sondag sal die publiek kans kry om saam met die uitdaagvoertuie te ry teen R50 per persoon. Die ervaring waarborg om die adranalien te laat pomp!

BOKSBURG CHALLENGE 305 cropped BOKSBURG CHALLENGE 309
BOKSBURG CHALLENGE 434 DSC 0412
DSC 0421 DSC 0430

N1 4x4 PRETORIA bied aan Rally Ritte

Rally IMG 3346
N1 4x4
Rally IMG 3400

LA Sport 4x4 Megastores bied aan 4x4 demonstrasies saam met Lionel Lewis

LA Sport 4x4 Demos 2 LA Sport 4x4 Demos
LA Sport 4x4 Demos 1 NEW LA SPORT LOGO - MARIUS Page 1

Damesoggend saam met kykNET se bekende Joernaal Program, Tuine en Tossels

mbizi aktiwiteite 25 mbizi aktiwiteite 26
mbizi aktiwiteite 23 mbizi aktiwiteite 24

Sondag Oggend Kerkdiens gelei deur die bekende Ds Jan de Wet

jan de wet

PETRI DE WET VAN HIER GAAN ONS ALWEER

HIER KOM ONS Petri de Wet met n monster van 41.9lb

Petri de Wet van Hier gaan ons alweer, bekende kykNET hengelprogram bied aan die grootste hengelgerei winkel nog ooit by enige buitelewe skou met bekende hengellaars soos Takki Branford, Schalk van Breda en Louwtjie vd Merwe wat hom sal vergesel na die ekspo. Kom koop jou hengelgerei teen groot afslagpryse.

Mabalingwe bied aan : Interaksie met Leeus

Mabalingwe logo sonder big 5 country DSCN2111
DSCN2114 DSCN2115
IMG-20120211-00156 IMG-20120211-00167
IMG-20120211-00159 IMG-20120211-00168
IMG-20120211-00169 IMG-20120211-00171
IMG-20120211-00174

Olof Bergh kroeg

olofberg

Olof Bergh VERMAAK

olofberg Foto Amore Rudman
Andries 3
JUBA flyer final cropped Prop 2

Erik 1

ATKV vermaak

Gretha Pers

kindervermaak area

Wela Kepela
Wela Kepela foto

Wela Kepela sal na jou kinders omsien terwyl jy die ekspo geniet in ‘n veilige omgewing en hulle konstruktief besig hou met face painting en sand art teen R60 vir die eerste uur en daarna slegs R40 per uur. Saterdag 11:00 sal daar dan 'n poppespel wees vir 1 uur lank in die tent. Toktokkie (KANSA) gaan deur die loop van die naweek 'n paar keer deur die dag die kinders by die tent besoek en bietjie gesels oor gesondheid.

koowee Nintendo-Logo
hoezit Just4fun LOGO
Waterberg Ziplines
Bungee Trampoline Climbing Wall
Climbing Wall 2 Diesel Train 2
Parachute Rocket 1 Target Shooting Gallery 2
Toyland 1 3 Waterberg Ziplines compressed

JOHAN BADENHORST VAN VOETSPORE

Johan Badenhorst 4 x 4 megaworld
Voetspore

Johan is die gas van 4x4 Megaworld en gesels oor sy wedervaringe tyden sy Afrika reise.

kykNET bied aan Grootskerm TV’s met sport ens

kyk net

CLOVER EN RAPPORT BIED AAN KOOK IN JOU TAAL

Die aanbieder sal Mario Botha wees met gaskunstenaar Wicus vd Merwe. Deelnemers is Lizz Meiring, Chris van Niekerk en Ramey Short (Binnelanders), Aktrise Angelique Pretorius asook ‘n Rapport leser.

Angelique Pretorius Wicus van der Merwe
Lizz Meiring
Chris van Niekerk
Ramey
Mario Botha
clover logo rapport
my spar

RAPPORT EN ATKV SKATTEJAG

atkv tuis rapport
Tom Tom

PRETSTAP

cansa tuis Mamma tuis

Skryf hier in

cansa funwalk

SAB Miller Biertuin 

SAB logo
Biertuin 2

KOEK EN TEETUIN

Moerkoffie

Rippel 90.5fm saai regstreeks uit vanaf Die kykNET Buite Ekspo

Vrydag Spitstyd 16h00 tot 19h00 (The About Ticketz Afternoon Drive Show). Saterdag heeldag van 08h00 tot 17h00 en Saterdagaand word ‘n Kampvuur Program regstreeks uitgesaai vanaf 19h00 tot 20h00 met Andre de Villiers, Johan Badenhorst en Erik de Milander as gaste van Kobus Rudolph.
Safari 4x4 Roetes
Erik
Johan Badenhorst

VIP HOSPITALITY AREA

Oasys – as the leading infrastructure supplier to over 150 shows in South Africa, we have the expertise to ensure that you make the right decisions.

Let us assist you with : Exhibitions Stand Design and Build Up, Shop Fitting, Furniture and Marquees, AV and Electrical Hire.
 
Sit back and enjoy your own showcase!

oasys hospitality lounge

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Rapport en Taalgenoot – ‘Rus vir jou siel’

Namaqua Wine rapport nuwe-onspraatjoutaal
taalgenoot

MBIZI CARAVAN LODGE BIED AAN

Hengel

mbizi aktiwiteite 00 mbizi aktiwiteite 01
mbizi aktiwiteite 02 mbizi aktiwiteite 03

Jacuzzi

mbizi aktiwiteite 04 mbizi aktiwiteite 05

Plaaswerf

mbizi aktiwiteite 10 mbizi aktiwiteite 11
mbizi aktiwiteite 12 mbizi aktiwiteite 13

Putt Putt

mbizi aktiwiteite 14 mbizi aktiwiteite 16
mbizi aktiwiteite 15 mbizi aktiwiteite 17

Warm en Kouewater Swembaddens

mbizi aktiwiteite 18 mbizi aktiwiteite 22
mbizi aktiwiteite 20 mbizi aktiwiteite 21
mbizi aktiwiteite 19

Wild besigtigings Ritte

mbizi aktiwiteite 27 mbizi aktiwiteite 28
mbizi aktiwiteite 29 mbizi aktiwiteite 31
mbizi aktiwiteite 30  

 

Volg Ons Op Twitter

Copyright © 2011 ---.  All Rights Reserved.Disclaimer: The information contained in this website is provided by Die Buite Ekspo and is for general information only. Whilst we endeavour to keep the information up-to-date and correct, we make no representations or warranties of any kind, express or implied, about the completeness, accuracy, reliability, suitability or availability of information on the website or the information, products, services, or related graphics contained therein for any purpose. Any reliance you place on such information is therefore strictly at your own risk. Every effort is made to keep the website up and running smoothly. However, Die Buite Ekspo takes no responsibility for, and will not be liable for, the website being temporarily unavailable due to technical issues beyond our control. 
All Rights Reserved. Designed by ButtonArt