Geleenthede / Gholfdag · Wes-Kaap
Die kykNET Buite Ekspo Celeb Golfdag – Weskaap

Die kykNET Buite Ekspo Celeb Golfdag – Weskaap

Gholf saam met bekende gesigte op Mount Royal, twee dae voor die Buite Ekspo by Môreson begin. Inskrywings vir vierbal-spanne open binnekort.

Datum
10 Maart 2027Woensdag
Plek
Mount Royal Golf EstateMalmesbury · Aanwysings
Inskrywings
Nog nie oop nie
Begin oor116dae19ure59min

Inskrywings

Inskrywings vir 2027 is nog nie oop nie. Sodra hulle oop is, kan jy die inskrywingsvorm (PDF) hier aflaai, invul en terug e-pos.

Program en inligting

Die program en uitstaller-inligting word gepubliseer sodra dit gereed is.

Uitstallers en navrae

Tersia Schneider

Inskrywings binnekort oop