Volgende: Die kykNET Buite Ekspo Celeb Golfdag – Weskaap· 10 Maart 2027
Geleenthede / Fees · Limpopo
Maxxis Arwald Extreme Land Cruiser Fees

Maxxis Arwald Extreme Land Cruiser Fees

Land Cruisers van oral, uitstallers en 'n nuwe rekordpoging by Sondela. Kom kamp saam vir die naweek.

Datum
11–12 Junie 2027Vrydag tot Saterdag
Plek
Sondela Nature Reserve & SpaBela-Bela · Aanwysings
Kaartjies
Nog nie te koop nie
Begin oor209dae19ure59min

Kaartjies

Kaartjies is nog nie te koop nie. Ons kondig dit hier en op WhatsApp aan sodra hulle beskikbaar is.

Uitstallers en navrae

Tersia Schneider

Kaartjies binnekort beskikbaar