Geleenthede / Ekspo · Wes-Kaap

Die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap – Môreson Plaas
Net 30 minute van Kaapstad op die N7. Die Wes-Kaap se groot buitelewe-ekspo met al die buitelewe-uitstallers, 4x4, kampering, kos en vermaak.
- Datum
- 12–14 Maart 2027Vrydag tot Sondag
- Plek
- Môreson PlaasMalmesbury · Aanwysings
- Kaartjies
- Te koop op OpenTickets
Begin oor112dae19ure58min
Kaartjies
Via OpenTickets, of koop by die hekke.
Program en inligting
Ook by hierdie geleentheid
Die kykNET Buite Ekspo Celeb Golfdag – Weskaap10 Maart 2027 · Mount Royal Golf Estate
